donderdag 27 januari 2011

Dichterlijke donderdag

Ik lees graag gedichten. Daarom leek het mij leuk om 'dichterlijke donderdag' te introduceren.
Iedere donderdag een gedicht.

Ik begin met een gedicht wat ik bij de geboorte van mijn jongste van mijn oudste zus kreeg. Ik vind het zelf erg mooi en treffend rondom de geboorte van een kind. Het is een gedicht van Elisabeth Eybers in het Afrikaans.

Die eerste nag…

Hoe veilig en stil is my kindjie se slaap,
Die tastende handjies so vreedsaam gevou,
Die soekende mondjie geslote en soet,
Die ogies een slumering van blank en blou.

Wat sal haar moeder nu vir haar bid
Waar sy slaap in haar wiegje, so warm en wit?

Watter geheim sal sy vra dat haar kind
In die skadu van latere nagte mag vind?

Wat, in die nag wat eensaam is?
-Dat skoonheid gebore word uit gemis.

Wat in die nag van kwelling en pyn?
-Dat die morester dan die suiverste skyn.

Wat in die nag van liefde lus?
-         Dat tederheid sterker as hartstog is.

Wat in die nag van barensnood?
-Dat die lewe machtiger is as die dood.

Wat in die nag wat die laatste sal wees?
-Dat wie die Lewe het niks hoef te vrees.

Want elkeen aan wie die nag dit verklaar
Sal wysheid dieper als kennis bewaar.

Hoe veilig is nou my kindjie se slaap,
Die tastende handjies so vreedsaam gevou,
Die soekende mondjie geslote en soet,
Die ogies een slumering van blank en blou.

O duistere nag, wees goed vir my kind
Later wanneer jy haar wakker vind.

Geen opmerkingen:

Een reactie posten

Een reactie kan ik erg waarderen!